Afrikaans

  • Hoekom stink ‘n poep so sterk in die kerk,en hoekom slaap ek die lekkerste by die werk?Hoekom is ons so haastig om groot te word,net om later te kla dit is sommer stront!Hoekom is ‘n grap so vreeslik snaaks wanneer vertel in ‘n klas of by ‘n begrafplaas?Hoekom word tyd en gesond gemors deur die…

  • I am publishing these on my WordPress blog. It is written in Afrikaans, my language. Just maybe some Afrikaans speaking folks see it and enjoy it. I enjoyed writing these immensely, and they will be part of my collection. Vroumens:Ons manne word vreeslik styfvir daai lekker in die vrou se lyf.Maar die kak wat leef…